Upvote BoereVolk
Vir Boere en Afrikaans-spreukendes
'n Diskoord bediener gemaak vir Boere en ander Afrikaans-spreukendes. 'n uithangplek waar ons almal kan gesels, kuier en kan snert praat oor alles in die lewe soos in die ou dae. Vra om hulp, ruil inligting uit, deel ervaringe, speel speletjies, klets ens.